Create lyrics explanation
Select some words and click "Explain" button. Then type your
knowledge, add image or YouTube video till "Good-o-meter" shows
"Cool" or "Awesome!". Publish your explanation with "Explain"
button. Get karma points!
Jim Reeves – Verreland lyrics
Verreland
Daar's 'n ver, verre land, skone land
Waar die sonlig so rein helder skyn.
This 'n droomland vir my what my hart en siel bekoor,
En ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
Vaderland! This so ver hiervandaan;
This nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...
Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis -
Daardie ver, verre land lok my aan...
Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Lyrics taken from
/lyrics/j/jim_reeves/verreland.html