Create lyrics explanation
Select some words and click "Explain" button. Then type your
knowledge, add image or YouTube video till "Good-o-meter" shows
"Cool" or "Awesome!". Publish your explanation with "Explain"
button. Get karma points!
Fokofpolisiekar – Verklaar lyrics
Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
Ons harte poes toe van pyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Is dit rerig nodig om soos jy te wees
Ons sing al jare saam aan ons doodslied
Die leuenaar in my is die leuenaar in jou
En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
Ons albei poes toe op pyn

Lyrics taken from
/lyrics/f/fokofpolisiekar/verklaar.html