Create lyrics explanation
Select some words and click "Explain" button. Then type your
knowledge, add image or YouTube video till "Good-o-meter" shows
"Cool" or "Awesome!". Publish your explanation with "Explain"
button. Get karma points!
Fokofpolisiekar – Vernietig Jouself lyrics
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
Die bybel van pyn
Ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure what idees bestry
Ons is die rebelle what misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
This moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
This moeilik om die kettings af te breek

Lyrics taken from
/lyrics/f/fokofpolisiekar/vernietig_jouself.html