Create lyrics explanation
Select some words and click "Explain" button. Then type your
knowledge, add image or YouTube video till "Good-o-meter" shows
"Cool" or "Awesome!". Publish your explanation with "Explain"
button. Get karma points!
Juanita Du Plessis – Wit Vlag lyrics
Inleiding
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
Doen what jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê what jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?
Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie.
Ek weet daar's dinge van my what.
What jy nie kan verdra nie.
Hoe vervelig sou dit wees as.
As almal net perfek was.
Hier's my wit vlag, ek gee oor.
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen what jy wil doen want ek wil.
Wil nie meer met jou baklei nie.
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê what jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie.
Sien jy my wit vlaggie?
Sien jy my wit vlaggie?
Sien jy my wit vlaggie?
Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande.
Jy weet jou glimlag maak my.
Soos klei in jou hande.
Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou.
Hier's my wit vlag ek gee oor.

Instrumenteel
Wees lief vir my net lief vir my want.
Jy sal my nooit verstaan nie...

Sien jy my wit vlag?
Sien jy my wit vlaggie?
Hier's my wit vlaggie.

Lyrics taken from
/lyrics/j/juanita_du_plessis/wit_vlag.html