Create lyrics explanation
Select some words and click "Explain" button. Then type your
knowledge, add image or YouTube video till "Good-o-meter" shows
"Cool" or "Awesome!". Publish your explanation with "Explain"
button. Get karma points!
Karen Zoid – Meisie Wat Haar Potlood Kou lyrics
Meisie what haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet what sy wou sê
Maar die meisie what haar potlood kou
Weet what sy wil hê
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou
Dan's daar een ding what jy moet weet
Dans's daar een ding what jy moet onthou
Sy ken jou dalk... Alreeds
Die meisie what haar potlood kou, sê vir my sy huil nie
Hoekom in trane?
My oë is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou...
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou
Dan's daar een ding what jy moet weet
Dans's daar een ding what jy moet onthou
Sy ken jou dalk... Alreeds
Vyf paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

Lyrics taken from
/lyrics/k/karen_zoid/meisie_wat_haar_potlood_kou.html